Troues



Die kerkie het sitplek vir ongeveer honderd persone.  Dit kan binne besigtig word deur die Sekretaresse te skakel by (022) 772 2813 of te skryf aan die Kerkraad by Posbus 66, LANGEBAAN.  7537
Om die kerkie vir huwelike te bespreek kan dieselfde prosedure soos hierbo gevolg word.  'n Bedrag (op aanvraag beskikbaar) is vir huwelike betaalbaar, wat vir restourasiewerk aangewend word.


Ons is opsoek na geskiedkundige of oud lidmate se trou foto's om hier te plaas. 
Huidige fotograwe kan ook gerus vir ons van hulle foto's stuur.
Stuur dit gerus aan ons met u besonderhede en die jaar wat dit plaasgevind het









No comments:

Post a Comment

KULTUUR HISTORIESE NG KERK, LANGEBAAN